<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<author>Philip Moolman</author>
<lyrics>[P1]
.              C C1      C2 B A G A G F G
   INLEIDING . (1.5 BARS) (Lurianne speel)

[V1]
.C.                        F.      C
 Daar is 'n wereld wat ek jou wil wys .....(onthou mutes)
.                      F    C
 Dit is 'n hemel en 'n paradys
.                             F.       C
 Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar
.             G                C
 Voor jy dit weet word al jou drome waar

[V2]
.                          F.    C
 Jy het nie vlerke nodig om te vlieg
.                          F.      C
 Dis net die rede wat die hart bedrieg
.                          F.     C
 Al wat jy hoef te doen is om te glo
.            G               C.
 Gee my jou hand ek neem jou tot heelbo

[C1]
.   Dm          C     F                   G
   Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou
.   Dm          C     F                       G
   Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou

[V3]
.C.                       F.       C
 Daar is 'n wereld wat ek jou wil wys
.                      F    C
 Dit is 'n hemel en 'n paradys
.                             F.      C
 Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar
.             G                 C
 Voor jy dit weet word al jou drome waar

[C2]
.   Dm          C     F                   G
   Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou
.   Dm          C     F                       G
   Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou

[P2]
.              C C1      C2 B A G A (DD1 D C# B A B A G A)
   INLEIDING . (1.5 BARS)

[V4]
. D                      G       D
 Jy het nie vlerke nodig om te vlieg
.                          G       D
 Dis net die rede wat die hart belieg
.                          G      D
 Al wat jy hoef te doen is om te glo
.            A                D
 Gee my jou hand ek neem jou tot heelbo
.                             G  D
 Ons sweef en tuimel oor die oceaan
.                       G       D
 En ruk die aarde in sy wentelbaan
.                                G.         D
 Daars geen manier hoe ons ooit terug kan draai.
.              A.             D
 Gee jou net oor en laat die wind jou waai

[C3]
.   Em           D    G                    A
   Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou
.   Em           D    G                         A
   Hoog bo die wolke, lyk die toekoms minder grou
.   Em           D    G                     A
   Hoog bo die wolke, is die hemel altyd Blou
.   Em           D    G              A       G D  (G D)
   Hoog bo die wolke, draai my wereld net om jou__</lyrics>
<title>Lurianne Hoog bo die wolke</title>
</song>